Post

Tiramisu Marinda Kook

Immagine
  Tiramisu Posted on  2nd Jan 2021   by  marinda Dit is ‘n nagereg wat reeds die vorige dag gemaak word en hoe langer hy staan hoe beter.  Die Italianers se die naam beteken : “Pick me up”. Na ja toe na krismis kort ons dit seker almal.   BESTANDDELE 500 ml room 250 g mascarpone kaas (kamertemperatuur) 80 g strooisuiker 5 ml vanillageursel 1 pak boudoir beskuitjies ( vingerbeskuitjies) 250 ml sterk koffie 80 ml koffielikeur Kakaopoier 1 flake METODE Klits die room tot dit begin styf raak Voeg die vanillageursel en strooisuiker by en klits tot sagte punte Roer die mascarpone by die room. Kry ‘n glasbak, want jy gaan nou jou beskuitjies daarin pak Meng die koffie en die likeur en druk elke beskuitjie vinnig in die mengsel Pak ‘n lagie van die beskuitjies onder in jou bak. Smeer die helfte van die roommengsel oor die beskuitjies Herhaal die bekuitjielagie ( onthou om in die koffie te druk) Smeer die ander helfte van die roommengsel oor. Met ‘n siffie, sif ‘n d...